Radio StationsCedar104 Radio

Cedar104 Radio

Cedar104 Radio
Playing now

About Cedar104 Radio

(1)

Cedar104 Radio is 'n internet radio stasie vanuit die Cederberg omgewing wat die volle Waarheid van die Woord aan jou bring. Ons hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure plaaslik, nasionaal en internasionaal. Hierdie aanlyn draadloos vermaak jou met ligte afrikaanse musiek, radiodramas, boekvoorlesings en klets programme. Ons musiek wat strek oor 'n verskeidenheid genres bevat ook geestelike musiek wat lof, eer en aanbidding bring tot die Een-Skepper-Lewende-God: YHWH.

Station website
Social
v8.4.0 | © 2007-2026 radio.de GmbH
Generated: 2/5/2026 - 9:27:48 AM